Studiegids: Asem

R104,35

Hierdie studiegids is voorberei sodat die leerders wat meer uit die boek wil put as slegs die basiese storie, dit wel kan doen. Elke afdeling bestaan dus uit ’n stukkie teorie van die literêre konsep onder bespreking, ’n toepassing daarvan op die boek Asem, en besprekingspunte wat die leerders dieper insig in sowel die konsepte as die boek sal gee. Die besprekingspunte kan óf mondeling in die klas óf as geskrewe take gedoen word. Die volgende aspekte word behandel: plot (intrige) en storie, en hoe hulle vergelyk; karakters en karakterisering – ’n bespreking van ronde en vlak of plat karakters en hoe hulle mekaar beïnvloed; die rol wat verskillende ruimtes in die verhaal speel; watter tipe verteller ons in die boek aantref en die invloed wat dit het op hoe die verhaal vertel word. Laastens word die inhoud per hoofstuk by wyse van vrae gedek.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799395020

File Size

0.51 mb

Format

PDF

Published

26-07-2019