Antjie is lief vir Tom maar trou? Nee dankie. Die huwelik is ’n strik waarin jy trap. Maak sy ’n fout toe sy die troue weer uitstel? Sy het dit immers voorheen al gedoen toe het Tom haar vergewe.
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799391480 |
Number Of Pages | 208 |
File Size | 1.34 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-02-2019 |