Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories, Duskant die doodlyn enGevaarlike lopies, saam in een omnibus. Hierdie aksiebelaaide, spannende verhale sal jong lesers lekker laat naels kou!
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799389623 |
Number Of Pages | 108 |
File Size | 3.00 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-03-2018 |