Na hoër hoogtes & Juweel onder sy neus

R73,91

“Jy sal ’n hartsman vind”. Hierdie woorde deur haar moeilikste kliënt klink vir Karli profeties. Maar toe sy Phillip Hartsman ontmoet is hy reeds iemand anders s’n. En wanneer hy nader kom, jaag sy hom die harnas in.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799389104

Number Of Pages

60

File Size

0.43 mb

Format

EPUB

Published

01-05-2018