Projek Paddaprins

R73,91

“padda!” wat soek ‘n padda in die parfuumwinkel? en nie net één padda nie … eers maak ‘n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting. en toe ‘n groot groen brulpadda … die arme monique se senuwees kan dit nie meer hou nie. as iemand nie vinnig die geheim van die paddas oplos nie, gaan monique haar werk in die parfuumwinkel verloor. daarom besluit angelette, soekie en toni om ondersoek in te stel … die eerste in ‘n reeks humoristiese stories oor drie maats se avonture in ‘n winkelsentrum.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799360981

Number Of Pages

0

File Size

6.05 mb

Format

EPUB