Sielsiek

R221,74

Waarom “haak mense se koppe uit”? Chris Mahlangu, wat vir Eugene Terre’Blanche vermoor het, het hom nie net doodgeslaan nie. Daar is berig dat Terre’Blanche se liggaam 28 keer met ’n ysterpyp, ’n afgebreekte stuk staaldiefwering, geslaan en gekap is. Vyf gevallestudies oor SA geweldsmisdadigers, vertel deur ervare ware misdaadskrywer Carla van der Spuy en kliniese sielkundige dr. Henk Swanepoel.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799382921

Number Of Pages

156

File Size

1.53 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2017