Loiselle is by Angelique parfumeurs om die geur van Afrodite – die godin van liefde – in ’n bottel parfuum vas te vang. Nie om haar hart te verloor nie! Nie op haar baas Francois Valour of die geheimsinnige Kenzo wat sy by die maskerdans ontmoet nie.
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799386035 |
Number Of Pages | 135 |
File Size | 0.57 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-11-2017 |