Die Doemprofeet

R86,09

Len en die groepie mense wat van die aarde af gevlug het, verken ’n planeet wat deur ’n eksentrieke ou man regeer word. Is die ysplaneet met sy vreemde bewoners ’n moontlike tuiste vir die aardlinge – of gaan dit hulle almal se einde beteken?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799362060

File Size

0.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2013