Derde keer gelukkig

R70,43

Mienkie aanvaar die eerste die beste pos nadat haar verloofde haar ontnugter het. Haar nuwe werkgewer in Namibië is ’n droomman. Maar daar is reeds ’n vrou in sy lewe …