Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?
Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780799378740 |
Number Of Pages | 49 |
File Size | 112.13 mb |
Format | |
Edition | 1 |
Published | 15-06-2016 |