Bennie en Jenny het ’n KLEIN ou probleempie … Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van ’n GROOT avontuur ”¦
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780799361964 |
Number Of Pages | 22 |
File Size | 5.02 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-07-2013 |