Whitey: Sakereus van Shoprite

R260,87

Whitey Basson, een van Suid-Afrika se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”. In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses. Van ’n paar klein winkels, gewaardeer teen R1 miljoen, het hy Shoprite in Afrika se grootste kleinhandelaar omskep.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624089193

Number Of Pages

276

File Size

3.83 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-11-2022