Op pad na Moormansgat

R256,52

Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n beplande rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was toeval. Of was dit? 

Die roman is ‘n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word, oor dekades heen. ’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798183239

Number Of Pages

480

File Size

6.05 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-10-2022