Elf dae in Amsterdam

R147,83

Millie is in Amsterdam om haar tante te help aansterk na ’n operasie. Maar toe die tante langer in die hospitaal moet bly, moet sy alleen klaarkom in die smal, vreemde huis. Daar is boonop die storie wat haar ma haar vertel het: Ouma Tina is as jong meisie baie skielik uit Europa weg. Met haar ouma se dagboek kan sy dalk die storie ontrafel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093336

Number Of Pages

240

File Size

1.20 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

23-09-2022