Lindie Stander

R213,04

Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar hoopvolle verhaal.
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093459

Number Of Pages

248

File Size

5.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2022