Mense glo daar’s ’n vloek oor Stormwater. Is dit waarom Caleb se pa se vliegtuig neergestort het? Caleb moet sy matriekvakansie opoffer om die geheim te ontrafel. Freya word ook gedwing om haar somer in die vreemde kusdorp deur te bring. Saam speel hulle speurder. Maar wat as die waarheid ‘n tsunami is wat wag om hulle te verswelg?
Dryf
R182,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798183314 |
Number Of Pages | 240 |
File Size | 0.86 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 26-09-2022 |