Mara

R217,39

Rakie Bouwer se broer is as kind dood, en sy moet uitvind hóé. Die soektog stuur haar op verborge paaie na haar verlede. Intussen daag haar tweelingsuster, Mara, ongenooid op en dompel haar verder in ’n maalkolk van vrees. Uiteindelik is die skrikwekkendste vraag van almal: Wat is donkerder as jou eie bloed? 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093411

Number Of Pages

288

File Size

0.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-04-2022