Die onsigbare pou

R191,30

In ’n plakboek van woorde word die verhaal van die Afrikaanse sanger bekend as Ober deur sy agent, Sybie, vertel: ’n verhaal van vriendskap, kreatiwiteit en sukses teen die agtergrond van politieke omwenteling. Ondanks die sukses groei verwyte en verwydering. En tog, toe Ober vir Sybie ’n laaste keer nodig het, laat vaar hy als om sy vriend te red.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795710568

Number Of Pages

224

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-04-2022