Mieke 3: Weerlig oor Mtwana

R130,43

Dis al Maart. Fen is koshuis toe, maar hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar ‘n skadu van onsekerheid. ‘n Stropersbende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. En toe Mieke weer sien, is Fen en sy koshuismaat Jock Brennan albei geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092582

Number Of Pages

144

File Size

0.49 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

11-07-2022