Spel

R143,48

Lukas en Dimpho is deel van ’n handjievol oorblywende mense ná die aarde deur kuborge, transterrane en robotte oorgeneem is. Hulle het ‘n bestaansboerdery buite Bloemfontein. Wanneer hongersnood die voortbestaan van die superwesens bedreig, stel die wrede heerser ’n plan in werking om Lukas te vang en toegang tot sy oorlewingstrategieë te verkry. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092896

Number Of Pages

256

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-11-2021