In die tyd van die gif

R204,35

Category:

Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande – van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry Dana self ook Covid.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090892

Number Of Pages

240

File Size

4.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-11-2021