Minder as niks

R221,74

Ami Prinsloo weet nie hoekom Johan Botha wat pas uit die tronk vrygelaat is, juis vir háár vra om hom te help om sy onskuld te bewys nie. Drie dekades terug het Johan lewenslank tronkstraf gekry vir die moord op drie tienermeisies. Maar omdat Ami ’n nuuskierige joernalis is, stem sy in..

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092308

Number Of Pages

320

File Size

0.73 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-09-2021