Die vloek van Levitikus

R234,78

Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Deur dit alles bly die liefde van sy ma hom deurdra. Maar wanneer hy by ’n reeks sinistere moorde betrek word, word die grense van nie net hierdie liefde beproef nie, maar ook dié van hom en die grootste liefde van sy lewe. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092865

Number Of Pages

256

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2022