Herontdek jou selfvertroue

R221,74

Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Staan jou swak selfbeeld in die pad van jou doelwitte? Jy’s nie alleen nie.
Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs toe sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.
‘n Onmisbare gids vir elke vrou wat haar drome vreesloos wil najaag.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624091820

Number Of Pages

256

File Size

3.99 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

31-08-2021