Ivoor

R265,22

Geheimsinnige oorsese betalings aan weeskinders van die Bosoorlog . . . Dit lyk soos die werk van die ou SAW se koverte intelligensiegroep. Tex Texeira se aandag is verdeel tussen dié saak en die selfdood van ’n medesoldaat wat uit gewetensbeswaardheid nooit aan ’n vuurwapen gevat het nie. Dan kom ’n verdere element by: ‘n ivoor-smokkelnetwerk.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092636

Number Of Pages

352

File Size

0.82 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-11-2021