Simoelégri

R204,35

Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n wêreld/plek genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog sprake van orde en struktuur, maar nie in Simoelégri nie: almal lewe in vrees vir die Rooikoppe.
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182454

Number Of Pages

160

File Size

0.40 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2021