Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Hy ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, en gee waardevolle raad oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.
My stryd met ADHD
R173,91
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322043 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 0.00 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 14-08-2020 |