Die kind se naam is Anneke

R221,74

Ses jaar ná Bloedvreemd skryf Juliana Coetzer wat hét geword van haar dogter, Anneke, wat op sewejarige ouderdom ’n breinvirus opgedoen het. Met ‘n skreiend eerlike stem skryf Juliana oor die verdere reis. Anneke kan al hoe minder praat en verstaan, en steeds probeer sy haar onafhanklikheid behou. Maar elke dag bring sy eie uitdagings . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181891

Number Of Pages

256

File Size

0.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-02-2021