Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig. In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.
Jou geldsake
R204,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624091400 |
Number Of Pages | 184 |
File Size | 1.40 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 16-10-2020 |