Elf dae op ‘n eiland

R156,52

Danika ontmoet uiteindelik haar pa, bewaarder op die eiland Cousin in die Seychelles! Sy hoor toevallig van ‘n ryk sjeik wat sy oog op die eiland het. Stel hy werklik in ekotoerisme belang? Of gaan dit oor die mineraal painiet wat hier voorkom?  As nog bekendes uit Kaapstad op Cousin aankom, word dit elf dae wat Danika nooit sal vergeet nie!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092131

Number Of Pages

248

File Size

1.25 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-11-2020