Elisabet se oorlog

R239,13

Dis 1938 en Elisabet Uys neem ’n wilsbesluit om vrou-alleen na Europa te reis, ongeag die tradisies en verwagtinge wat aan haar voorgeskryf is. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vind waarna sy soek? 
        Met Elisabet se oorlog bewys  De Kock weereens hoekom sy as een van Afrikaans se gunsteling-verhoudingsromansiers gereken word. 
       

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181921

Number Of Pages

256

File Size

0.69 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

09-04-2021