Die versoeking van Thomas Maas

R247,83

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ‘n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ‘n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys.  ‘n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181174

Number Of Pages

384

File Size

0.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-09-2020