Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis. Op die horison, ’n olietenkskip.
’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis.
En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos.
Skepsel
R243,48
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795802188 |
Number Of Pages | 352 |
File Size | 0.74 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 26-09-2020 |