Hans gee Herklaas horings

R200,00

Hans van Kraaienburg, verlosser van Huis Madeliefie, hou vakansie op Hermanus by vriend Vasie se neef Herklaas. Herklaas is in die sop: die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, wil sy blyplek koop en herontwikkel – maar Herklaas wil nié trek nie. Hans beslis dat Herklaas ’n stel horings moet kry om Grond trompop te loop.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802331

Number Of Pages

232

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

21-08-2020