Maggie: My lewe in die kamp

R234,78

Maggie was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook die goedhartigheid van Britse soldate. ’n Verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskappe oor vyandsgrense heen. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624090267

Number Of Pages

152

File Size

2.25 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-07-2020