Man uit die dode

R173,91

Ná Ella Neser as moordspeurder bedank het, het sy op plesierbote in die Karibiese See gaan werk. Toe kom die virus, en sy moet terug. Sy begin ‘n private ondersoek op die dorpie Osspruit in Mpumalanga. Vier jong manne het oënskynlik besluit om weg te loop, maar meer sinistere gebeure word vermoed. Dit verskyn eers as vervolgverhaal op Netwerk24.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181648

Number Of Pages

160

File Size

0.41 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-10-2020