Diané sukkel van jongs af met ‘n eetversteuring. Toe sy Robert ontmoet is sy so dankbaar vir die aantreklike man wat haar aanvaar net soos sy is. Robert het haar nog altyd lief gehad, maar nou is hulle huwelik op die rotse. Hoekom sal hy nou die pad vat? Sal Diané kans sien om te bly as sy uitvind wat werklik aan die gang is?
Reënboogmelodie
R204,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796322166 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.54 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 13-07-2020 |