Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

R178,26

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van vrae in Vraestel 1 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende addisionele taal-leerder help om beter te vaar in die eksamen.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776073269

Number Of Pages

152

File Size

35.08 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

10-04-2020