’n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat met vroue leef. ’n Bloemlesing om aan te gee vir ’n vriendin of ’n suster, vir ma’s en vir dogters, vir geliefdes – omdat ons almal ’n bietjie so is, en ook nié so is nie.
Vers & vrou
R230,43
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798180672 |
Number Of Pages | 352 |
File Size | 0.65 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 21-04-2020 |