Saartjie Omnibus 8

R147,83

Die laaste omnibus in hierdie reeks, bevat nóg drie gewilde Saartjie-stories. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en ‘n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan ‘n groot kompetisie wat ‘n reis na Amerika as prys aanbied.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798180351

Number Of Pages

352

File Size

0.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2020