Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe

R221,74

Lewensvreugde is moontlik vir elkeen. Met praktiese wenke – van meditasie tot stappies in die buitelug – en raad deur kenners wys hierdie boek hoe dinge soos leefstyl, ouderdom, huwelikstatus, inkomste en selfs jou hond jou luim beïnvloed. Johannes de Villiers, ’n kenner van meditasie en mindfulness, skryf met humor, insig en empatie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181327

Number Of Pages

272

File Size

0.69 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

13-04-2020