Klikbek

R260,87

Speurder Sollie Mtembu lê snags wakker oor of sy salaris ooit sy vrou se ambisies sal ewenaar. Maar in Oktober verdwyn ‘n ou vriend van die polisiekommisaris en hy word opdrag gegee om dié “verdwyning” te ondersoek. Kort ná hy in Rhynveld arriveer verander die oënskynlike ontvoering in ’n moordsaak en Sollie moet sy vrese opsy skuif sodat sy speurvernuf kan seëvier.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178129

Number Of Pages

288

File Size

0.76 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-08-2019