Anderman se vrou

R269,57

Daar is raaisels wat spook by Wim Kellerman, twee jaar ná die dood van Jack Niemand. Al manier is om terug te loop op die spoor, voetjie vir voetjie. In sy beendere weet Wim sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Dis maklik om twee en twee bymekaar te sit, so hy koop ’n kaartjie Kanada toe, kwansuis vir skoenlappersoektogte. En gaan soek die meesterbrein agter die verdwyning van vyf kinders van die Kaapse Vlakte. Kry, sal hy hom kry.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798179836

Number Of Pages

352

File Size

2.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-10-2019