Hond se gedagte

R265,22

Fleur de Villiers is nie ’n kenner van rugby nie. Wanneer haar pel Maurice Kumalo haar vra om ’n biografie oor die Springbok-rugbykaptein te skryf, is sy om die minste te sê teësinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge soos goeie kos en wyn. Wat weet sy van rugby so op die vooraand van die Wêreldbekertoernooi in die jaar 2025?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798179300

Number Of Pages

480

File Size

2.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-07-2019