Brand

R160,87

‘n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog ‘n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624084051

Number Of Pages

224

File Size

1.90 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-08-2019