Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en ‘n bondel vuurmaakhout op ‘n pakdonkie in die verte verdwyn het… In dié roman word Abraham deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.
Sara
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796320650 |
Number Of Pages | 384 |
File Size | 0.78 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 14-02-2019 |