Wanneer water wyn word

R204,35

Vivian Brutus moes verskeie kere haar lewe oorbou: op 16-jarige ouderdom toe haar pa sy werk verloor, en hulle uit hul huis gesit word. Toe haar man John haar mishandel. Sy laat haar egter nie onderkry nie en loop uit die huwelik uit. Sy het ‘n kop vir besigheid, en nadat sy onder andere gewerk het as ‘n huisagent, ‘n makelaar en ‘n personeelagent, besluit sy om haar eie wynetiket te maak. Vivian se verhaal is een van hoop, passie en deursettingsvermoë, en die wete dat God daar is, al lyk die omstandighede hoe sleg.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780796321893

Number Of Pages

208

File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-03-2019