Kom sit aan

R169,57

Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van ‘n drang, die inneem van ‘n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en petrol vir jou motor te kry? Rudi Swanepoel inspireer ons om deur die doodgewone daad van eet meer betekenis te vind in ons lewe. Met 112 gedagtes, herinneringe, aansporings en bepeinsings oor kosmaak, tafeldek, gasvryheid, rituele en sinvol leef – plus ‘n lasagneresep.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796321312

Number Of Pages

240

File Size

0.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-04-2019