Snak

R156,52

Kara word wakker in ‘n Andromeda-wentelstasie, met geheueverlies. Kaleb en Mohlomi word herenig, maar Mohlomi dink Kara is dood. Intussen het Amber, soos die ouers, aan die slaap geraak. Kara ontdek dat van die ouers op die wentelstasie is, maar nie haar ma nie. Sy moet terugkeer Aarde toe om haar vriende te vind en die raaisels op te los.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624085355

Number Of Pages

336

File Size

1.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-10-2018