Die troebel tyd

R243,48

Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde. Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, en in haar nuwe pos kom sy heelwat teë – sowel medewerkers as walvisse – wat haar lewe in ’n beduidende ander koers stuur.
Met dié roman bewys Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met ’n buitengewone insig in die menslike psige.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798177672

Number Of Pages

224

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-10-2018